‘Die antwoord is dalk 'n 24-uur-ekonomie’
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Feb 12
- 1 min read
Updated: Feb 13
Suid-Afrika moet ‘n 24-uur-ekonomie oorweeg. So het die minister van kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, Woensdag by die Suid-Afrikaanse Jeug Ekonomiese Raad se Mynbou Indaba-besigheidsdialoog gesê.
Die dialoog het die regering, bedryfsleiers, beleggers en jongmense bymekaar gebring om Suid-Afrika se mynbousektor te bespreek.
Ndabeni-Abrahams sê ‘n 24-uur-ekonomie sal help om die land se hoë werkloosheidsyfer te beëindig.








Comments