top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Aktivistegroep versoek Nersa om kragprysverhogings te keer

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 15
1 min read

Die omgewingsregte-aktivistegroep The Green Connection het die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) versoek om Eskom se aansoek om elektrisiteitspryse te verhoog te verwerp.


Eskom het ’n elektrisiteitsprysverhoging van 8,83 % voorgestel.


Nersa het openbare verhore oor die voorstel afgehandel.


Lisa Makaula van The Green Connection sê elektrisiteit is reeds onbekostigbaar.


LUISTER HIER:


Lisa Makaula

The Green Connection. FOTO: EWN
The Green Connection. FOTO: EWN

 
 
 

Comments


bottom of page