‘n Baba se vermeende moordenaar verskyn in die hof

Oct 12
1 min read
‘n Pastoor sal na verwagting Maandag in die Atteridgeville-landdroshof in Gauteng verskyn nadat hy Saterdag in hegtenis geneem is in verband met die moord op 'n vier maande oue baba en die verkragting van haar ma.
Die ma is na bewering verlede week by die Hennopsrivier verkrag en vasgebind, en haar baba is in 'n vlak graf begrawe gevind.
Die pastoor se inhegtenisneming bring die aantal verdagtes in die saak op drie te staan.
'n Polisiewoordvoerder, kolonel Dimakatso Nevhuhulwi, sê die pastoor se twee vrouens het Vrydag in die hof verskyn.
LUISTER HIER:
261012nDimakatso_Nevhuhulwi_pastor









Comments