'n Baba word verlate onder 'n brug in die Vrystaat gevind
- Armando Pieters

- Aug 25
- 1 min read
Die Welkom-polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n saak van verberging van geboorte nadat ‘n pasgeborene onder ‘n brug in Rheederpark gevind is.
Dit kom nadat die baba deur ‘n verbyganger ontdek is waar die kind in ‘n swart lap en foelie toegedraai is.
Polisiewoordvoerder, Sersant Palesa Thabana, sê in 'n mediaverklaring die baba is nou veilig, en ‘n ondersoek is aan die gang.





Comments