top of page

'n Babaseuntjie word gebore uit 'n 30-jaar-oue embrio

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 1, 2025
  • 1 min read

n Babaseuntjie is gebore uit ‘n embrio wat vir meer as 30 jaar gevries was.

Dit het glo ’n nuwe wêreldrekord opgestel.

Lindsey en Tim Pierce van Ohio in die Verenigde State het Saterdag hul seun, Thaddeus Daniel Pierce, verwelkom.

Volgens Daily Mail word daar geglo dat dit die langste is wat ‘n embrio gevries is voordat dit ‘n suksesvolle lewende geboorte tot gevolg gehad het.

 
 
 

Comments


bottom of page