'n Bekroonde gospelsanger is oorlede
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jan 4
- 1 min read
Die bekroonde gospelsanger Richard Smallwood is in die ouderdom van 77 jaar oorlede.
Smallwood was ook ‘n liedjieskrywer en word beskou as iemand wat die gesig van swart gospelmusiek verander het.
Hy is in Atlanta gebore en is deur die legendariese sangeres Roberta Flack op hoërskool onderrig. Smallwood is in 2006 in die Gospel Music Hall of Fame opgeneem.







Comments