top of page

‘n Bloem-dokter skryf oor seerowers en verbode skatte

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 5 days ago
  • 1 min read

‘n Algemene praktisyn van Bloemfontein, dr. Pieter van Eeden, se nuwe boek oor seerowers, verbode skatte en grootword saam met vriende word Vrydag vrygestel.


Die boek genaamd Pirates’ Pyrexia: The Seekers is deur die Amerikaanse uitgewers Austin Macauley gepubliseer.  


Netwerk24 berig Van Eeden sê die idee vir die ontwikkelende reeks het reeds in st. 6 in ‘n Engels-klas by Hoërskool Sentraal in die stad begin.


Hulle het ‘n skryfopdrag gekry om oor seerowers te skryf en self iets vir die storie te illustreer.


Die boek is die eerste in ‘n reeks van vier.


Pirates’ Pyrexia: The Seekers. FOTO: Facebook
Pirates’ Pyrexia: The Seekers. FOTO: Facebook

Comments


bottom of page