‘n Bloem-leerder ontvang ‘n gesogte beurs
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Oct 17
- 1 min read
‘n Leerder van Jim Fouché Hoërskool in Bloemfontein, Jaco Deysel, is een van ses leerlinge wat ‘n gesogte beurs van R5 miljoen by die Eskom Expo Internasionale Wetenskapskou se nationale finaal ontvang het.
Bloemnuus berig Jaco was deel van ‘n groep van 20 wat die Vrystaat by die jaarlikse expo verteenwoordig het.
Die expo word daarop gemik om toekomstige wetenskaplikes te ontdek en sluit deelnemers van laer en hoërskole in.
Ongeveer 300 kandidate uit 35 streke in Suid-Afrika– insluitend 16 internasionale deelnemers het aan die kompetisie deelgeneem.






Dit is 'n goeie projek. Prof Jan Kruger