top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Bloemfonteiner pak die Comrades Marathon ten bate van MS aan

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 19, 2025
1 min read

Die Comrades Marathon staan ​​bekend as 'n toets van uithouvermoë, veerkragtigheid en pure vasberadenheid. Hierdie jaar sal die gees van die wedloop ‘n selfs dieper betekenis dra, wanneer die Bloemfonteinse veelvuldige sklerose (MS)-aktivis, Alta Hamilton, vir die eerste keer die marathon in Junie sal aanpak. Hamilton sê aan Rosestad-nuus sy sal elke tree van dié marathon in nagedagtenis van Dr. Mike Pretorius hardloop, om sodoende sy gees lewendig te hou en om bewustheid vir MS verhoog. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page