top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Bloemfonteiner se nalatenskap leef in musiek voort

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025
1 min read

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM), in Bloemfontein, het hul diepe medelye met die dood van Louis van der Watt gedeel.


Volgens ‘n plasing op hul sosiale media is Van Der Watt skielik aan ‘n hartaanval oorlede.


Hy het in 2022 na Bloemfontein verhuis en dadelik by die stad se musieklewe betrokke geraak.


Van der Watt was ondermeer ‘n lid van die Vrystaatse simfonieorkes, die Rhapsodie orkes en het ook vir twee jaar as dirigent van die Cantando@Bloem-koor gedien.


OSM sê sy natalantskap leef voort in die musiek wat weerklink, die geloof wat inspireer, en die lewens wat hy op betekenisvolle wyse aangeraak het.


Louis van der Watt. FOTO: Facebook
Louis van der Watt. FOTO: Facebook



 
 
 

Comments


bottom of page