top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Bloemfonteinse dosent ontvang die gesogte Kathleen Irish-beurs

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Dec 9, 2025
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Musiekonderwysers het die gesogte Kathleen Irish-beurs vir 2026 aan ‘n dosent en student aan die Odeion Skool vir Musiek in Bloemfontein, toegeken.


Luidens ‘n plasing op die Universiteit van die Vrystaat se sosiale media beskryf Karlin Olivier se dosent, Nicole Gibbons, haar as ‘n professionele en wonderlike musikant.


Olivier beplan om die beurs te gebruik om haar droom te verwesenlik om ‘n meestersgraad in klavieruitvoering te voltooi.


Sy het haar dankbaarheid uitgespreek vir die geleentheid om haar studies en loopbaan te bevorder.


Karlin Olivier. FOTO: Facebook
Karlin Olivier. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page