top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Bloemfonteinse kampioen verloor sy stryd teen kanker

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 39 minutes ago
  • 1 min read

Die Bloemfonteinse kleingeweerskutter Maxwell van Vuuren is die naweek oorlede.


Netwerk24 berig hy is in 2024 met fase 4-pankreaskanker gediagnoseer, maar het ondanks sy siekte vroeër vanjaar sy vierde Suid-Afrikaanse kleingeweerkampioenskap verower.


Van Vuuren is deur vriende onthou as 'n positiewe, vasberade sportman wat tot die einde aktief gebly het.


Hy word deur sy seun, Owen, oorleef.


Maxwell van Vuuren. FOTO: Facebook
Maxwell van Vuuren. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page