top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Bloemfonteinse man is vas vir dwelmhandel

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Nov 4, 2025
  • 1 min read

'n Man is in die Bloemfonteinse middestad in hegtenis geneem nadat 'n groot hoeveelheid van verskeie onwettige dwelms in sy besit gevind is.


Die dwelms het 'n geskatte straatwaarde van ongeveer R200 000. Die polisie het ook op 'n groot bedrag kontant beslag gelê, wat vermoedelik die opbrengs van die onwettige dwelmhandel is.


Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê in 'n verklaring die man sal binnekort in die Bloemfonteinse landdroshof op aanklag van dwelmhandel verskyn.


FOTO: Verskaf
FOTO: Verskaf

 
 
 

Comments


bottom of page