‘n Bloemfonteinse oudkurator word vereer
- Armando Pieters

- Jan 20
- 1 min read
Die oudkurator van die Ou Presidensie Museum in Bloemfontein, Nancy Bialowons, is vir haar onbaatsugtige diens vereer. Netwerk24 berig volgens voorsitter, Lambertus van Rensburg het die 86-jarige die belange van die Ou Presidensie oor bykants twee dekades op haar hart gedra. Sy kon egter nie self die toekenning ontvang nie aangesien sy nog te swak is na haar aanval. Die oudkurator is na drie weke, verlede week uit die Life Rosepark-hospitaal ontslaan. Sy is op Kersdag deur ‘n man aangeval en vir die dood agtergelaat. Haar huis is nou en die mark en sy sal na haar rehabilitasie na ‘n aftreeoord verhuis.





Comments