top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Boer is swaar beboet oor ongedokumenteerde werkers

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 2 hours ago
  • 1 min read

'n Boer van die Noordwes is met R250 000 beboet nadat hy glo ongedokumenteerde buitelandse burgers in diens sy gehad het.


Volgens 'n mediaverklaring van die polisie het verskeie insittendes gevlug nadat die boer se voertuig deur die polisie afgetrek is.


Die boer is daarna gevra om die groep te kontak, waarna hulle teruggekeer het. Verdere ondersoeke saam met die


Departement van Binnelandse Sake het bevestig dat hul dokumente verval of ongeldig was. Die 23 buitelandse burgers is toe in hegtenis geneem.


Volgens die polisie sal hulle voortgaan om immigrasiewetgewing toe te pas en toe te sien dat Suid-Afrikaanse wetgewing nagekom word.


Ter illustrasie. FOTO: Facebook
Ter illustrasie. FOTO: Facebook


 
 
 

Comments


bottom of page