top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Boer verskyn in die Clocolan-landdroshof vir versekeringsbedrog

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Apr 3, 2025
  • 1 min read

’n Oos-Kaapse boer het in die Clocolan-landdroshof in die Vrystaat op aanklag van bedrog verskyn. Die boer is vroeër die week in hegtenis geneem nadat hy glo in 2016 sy graanstroper aan die brand gesteek het, en ‘n beweerde versekeringseis van R700 000 vir die vernietigde masjien ingedien het. Die boer sal na verwagting weer op 14 Mei in die hof verskyn na hy op borgtog van R500 vrygelaat is.

 
 
 

Comments


bottom of page