'n Brandstofbom gaan moontlik bars
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 2 hours ago
- 1 min read
Onlangse data van die Sentrale Energiefonds dui daarop dat daar volgende maand ‘n massiewe styging in brandstofpryse sal wees.
Volgens die fonds kan diesel met R6,75 per liter styg, terwyl petrol met ongeveer R4 per liter sal styg.
Hierdie massiewe stygings is hoofsaaklik te wyte aan die Midde-Oosterse konflik.






Comments