top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Eksperimentele prosedure bring nuwe hoop vir verlamdes

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jul 23
  • 1 min read

Nuwe tegnologie bied hoop aan mense wat met verlamming leef.


'n Man in die Verenigde State wat van die bors af ondertoe verlam is, het beduidende gebruik van sy arms en hande herwin nadat hy 'n eksperimentele prosedure ondergaan het.


Keith Thomas het sy nek in 'n duikongeluk in 2020 gebreek en het breinimplantate ontvang wat sy brein met senuwees in sy arms en hande verbind.


Ná 35 weke se rehabilitasie het sy armkrag merkbaar verbeter en kan hy weer verskeie alledaagse take verrig.


Navorsers glo die tegnologie kan in die toekoms nuwe hoop bied aan miljoene mense wat met verlamming leef.


Keith Thomas. FOTO: The Guardian
Keith Thomas. FOTO: The Guardian

 
 
 

Comments


bottom of page