top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Gebore Saffa in die VK help gevangenes om hul lewens te herbou

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
Jul 25
1 min read

Die Suid-Afrikaans gebore Darryn Frost, wat gehelp het om die 2019 London Bridge-terreuraanval te stop en later die Queen’s Gallantry Medal ontvang het, het ‘n organisasie mede-gestig wat voormalige gevangenes help om hul lewens te herbou.


Frost sê die aanval het hom geïnspireer om ‘n blywende verskil te maak. Hy het die organisasie Own Merit saam met Steve Gallant van stapel gestuur, wat ook gehelp het om die aanvaller te onderdruk terwyl hy op dagvrylating uit die tronk was.


Die organisasie bied behuising, struktuur en ondersteuning om gevangenisverlaters te help om suksesvol in die samelewing te herintegreer.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 

 
 
 

Comments


bottom of page