'n Gedienkdiens is vir Diere in Krygsdiens by die Voortrekkermonument gehou
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Mar 31
- 1 min read
Die Diere in Krygsdiens-gedenkdiens is by die Voortrekkermonument gehou. Ongeveer 200 mense het hulde gebring aan diere se rol in oorlog.
Die geleentheid, onder leiding van Sersant Roché Vermaak, is vir die tweede jaar aangebied. Meer as 40 organisasies het kranse gelê, terwyl ’n doedelsak, gedigte en die vrylating van duiwe die seremonie gekenmerk het.
Die groeiende belangstelling beklemtoon die belangrike bydrae van diere as stille, maar dapper, deelnemers in konflik.








Comments