‘n Hofbevel lei tot vertragings by SA se werkloosheidsfonds

Sep 3, 2024
1 min read
Kantoor-ure van die Werkloosheidsversekeringsfonds gaan na verwagting verleng word om in die groeiende vraag na sy dienste te voorsien. Dit nadat die Pretoriase hooggeregshof in Gauteng onlangs gelas het dat die fonds sy aanlyndiens tydelik moet staak. ‘n Hofbevel is uitgereik wat ‘n nuwe diensverskaffer belet om aanlyndienste aan fonds te lewer. Die departement van indiensneming en arbeid vra verskoning vir die ongerief en oponthoud wat hieruit voortspruit.








Comments