'n Indiese regter is in die sop oor 'n KI-uitspraak
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 5 days ago
- 1 min read
‘n Regter in Indië het ‘n eiendomsgeskil met behulp van vals vonnisse wat deur kunsmatige intelligensie (KI) gegenereer is, beoordeel. Dié land se hooggeregshof sal nou die uitspraak ondersoek.
Die BBC berig dat die hooggeregshof beklemtoon dat die vals KI-gegenereerde vonnisse ‘n direkte invloed op die integriteit van die beregtingsproses gehad het.
Dit is die jongste in ‘n reeks gevalle waar KI-hofverrigtinge in Indië en elders in die wêreld ontwrig het.







Comments