top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

’n Intense reddingsoperasie is begin om onwettige mynwerkers te ontruim

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 15, 2025
1 min read

Meer as 40 liggame is die afgelope twee dae uit ’n verlate goudmyn in Stilfontein ontruim. berig die ontruiming van die oorblyfsels van onwettige mynwerkers kom terwyl mynreddingspanne ’n intense operasie begin om mynwerkers wat Skag 11 van die Buffelsfontein-goudmyn beset te ontruim. Fase 3 van die operasie behels die afstuur van ’n hok in die skag in om die onwettige mynwerkers terug na die oppervlak te bring.

 
 
 

Comments


bottom of page