'n Liggaam is by 'n vervalle winkelsentrum gevind
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Feb 26
- 1 min read
Die liggaam van ‘n onbekende man is in die water by die vervalle gebou van die Amogelang-winkelsentrum in Welkom in die Vrystaat gevind.
‘n Polisiewoordvoerder, sersant Palesa Thabana, sê in ‘n verklaring die polisie het op die liggaam afgekom nadat inligting van die publiek ontvang is.
Sy voeg by die liggaam was in ‘n gevorderde stadium van ontbinding.
LUISTER HIER:
Sersant Palesa Thabana







Comments