top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Man brand dood in plakkershut

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 day ago
  • 1 min read

'n Man is dood aangetref nadat sy plakkershut by Nuwe Erwe in Koffiefontein in die Vrystaat gebrand het.


Polisiewoordvoerder sersant Sinah Mpakane sê die polisie ’n klagte ontvang oor ’n brandende plakkershut nie ver van die crèche af nie. Die myn se brandweer het op die toneel gereageer en die brand geblus.


Personeel van die noodmediese dienste die man op die toneel dood verklaar.


Die oorsaak van die brand is onbekend, en ondersoeke duur voort.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page