top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Man is vas om Bloemspruit vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 49 minutes ago
  • 1 min read

Die Vrystaatse polisie het ‘n man in Bloemspruit in hegtenis geneem vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie.


Die verdagte se inhegtenisneming volg op ‘n wenk van ‘n gemeenskapslid. Beamptes het ‘n Astra-rewolwer en driepunt-twee-twee skerp skote gevind. Die verdagte is in hegtenis geneem en aangekla.


‘n Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê die vuurwapen sal ballistiese toetse ondergaan om moontlike skakels met ander misdade te bepaal.


Ter illustrasie. FOTO: Grok
Ter illustrasie. FOTO: Grok

 

 
 
 

Comments


bottom of page