'n Man is vas vir 'n steekmoord in die VS
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Mar 31
- 1 min read
Die polisie in die Vrystaat het ‘n man in hegtenis geneem vir die noodlottige steek van ‘n man op 'n plaas in Hertzogville.
Polisiewoordvoerder, sersant Palesa Thabana, sê die polisie het ‘n klag van moord by ‘n plaaslike kliniek in Christana ontvang. Met die polisie se aankoms by die kliniek is hulle die lewelose liggaam van die slagoffer gewys.
Thabana sê die slagoffer is met ‘n steekwond na die kliniek geneem nadat hy na bewering besig was om 'n vrou aan te rand.
LUISTER HIER:
Sersant Palesa Thabana








Comments