top of page

‘n Man wat glo vlug se liggaam is gekry

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Sep 29
  • 1 min read

ʼn Man se liggaam is by die hangbrug in die Vrystaatse dorpie, Parys, uit die Vaalrivier gehaal.


Parys Gazette berig die man het glo vir sekuriteitsbeamptes gevlug, sy klere uitgetrek en in die rivier gespring.


Volgens adjudant-offisier Holtzhausen van die K9-eenheid in Sasolburg is die man se liggaam kort nadat hy in die rivier gespring het, gekry.


ʼn Nadoodse ondersoek sal gedoen word en die polisie ondersoek die voorval.


FOTO: Parys Gazette
FOTO: Parys Gazette


 
 
 

Comments


bottom of page