top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Militêre vragmotor ry glo nie spesiaal om boomstompe te verwyder nie

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 27, 2025
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het berigte ontken dat ’n militêre vragmotor meer as 1 200 kilometer van Oudtshoorn na Pretoria gereis het om boomstompe uit ʼn generaal-majoor se erf in Waterkloofrif te verwyder.


Die weermag sê die vragmotor, wat aan die Logistieke Ondersteuningsformasie in Lyttelton behoort, was reeds in Pretoria toe dit opdrag gekry het om die stompe te verwyder wat die straat buite een van sy wonings versper het.


Die weermag sê die voertuig was vroeër in Oudtshoorn vir ander pligte.


Ter illustrasie. FOTO: The Citizen
Ter illustrasie. FOTO: The Citizen


 
 
 

Comments


bottom of page