top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Moordverdagte is in Freedom Square inhegtenis geneem

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 24, 2024
1 min read

‘n Moordverdagte is in hegtenis geneem nadat hy 'n vrou in Freedom Square, Bloemfontein, probeer ontvoer het. Volgens ‘n mediaverklaring het lede van die Kopanong Polisie op ‘n noodoproep gereageer, en die verdagte is te voet agterna gesit, nadat hy probeer vlug het en in Namibia Square opgemerk is. ‘n Voorlopige ondersoek toon dat die 31-jarige verdagte die egpaar in hul huis aangeval het terwyl hulle geslaap het. Nadat haar man vermoor is, het die 27-jarige vrou het ontsnap. Die verdagte sal binnekort in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.

 
 
 

Comments


bottom of page