top of page

‘n Mosie van wantroue is teen president Cyril Ramaphosa ingedien

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 22, 2025
  • 1 min read

n Mosie van wantroue is deur die MK-party se Jacob Zuma by die parlement teen president Cyril Ramaphosa ingedien.

Newzroom Africa berig op X dit is vandag deur die party se hoofsweep, Colleen Makhubele, bevestig.

Die mosie word ingedien weens onder meer Ramaphosa se hantering van die polisiekrisis waarin skokkende bewerings teen die polisieminister Senzo Mchunu gemaak is.

Meer inligting sal mettertyd volg.

 
 
 

Comments


bottom of page