top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Noodlottige ongeluk eis die lewe van minstens 5 mense

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Mar 5, 2025
  • 1 min read

Daar was ‘n noodlottige ongeluk op N6 sowat 15km Suid van Reddersburg in die rigting van Smithfield. Ongeveer 5 persone is oorlede en meer as 31 beserings is aangemeld. Luidens ‘n boodskap van die Vrystaatse departement van gesondheid het ‘n bus met ‘n swaar motorvoertuig gebots. Die voorsitter van Vrystaat se Road Incident Management System, Sipho Towa, sê die pad is tans gesluit en nooddienste sowel as die polisie is op die toneel. Alternatiewe roetes: Vanaf Reddersburg word verkeer herlei na die R717 na Edenburg (27 km); vanaf Edenburg N1 ry na Springfontein (69,5 km), neem dan R715 na Smithfield (103Km) terug na N6. Vanaf Smithfield Neem R715 na Springfontein; Neem N1 na Bloemfontein (140km)

 
 
 

Comments


bottom of page