top of page

'n Onbekende liggaam is buite 'n Vrystaatse dorp gevind

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 7
  • 1 min read

'n Liggaam is deur ‘n verbyganger in ‘n rivier onder ‘n brug op die R57 buite Reitz in die Vrystaat ontdek.


Die liggaam is uit die rivier gehaal en geen sigbare beserings is waargeneem nie.


‘n Geregtelike doodsondersoek is geopen om die oorsaak van dood te bepaal, en om die oorledene te identifiseer.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page