top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Ondersoek word gevra nadat die polisie glo diesel by 'n beweerde misdaadbaas gekoop het

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7
1 min read

ActionSA vra vir 'n ondersoek na bewerings dat die polisie diesel by 'n beweerde misdaadbaas gekoop het.


Dit volg op berigte dat die polisie diesel by Ralph Stanfield en sy vrou gekoop het terwyl hulle teen die twee ondersoek ingestel het.


Die diesel is na bewering teen opgeblase pryse aangekoop.


ActionSA sê die polisie behoort georganiseerde misdaad te bekamp en nie openbare geld aan misdadigers te gee nie.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page