top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Reitz-man verkrag en hou sy eksmeisie gevangene

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Aug 19
1 min read

'n Man van Reitz in die Vrystaat het sy voormalige meisie aangerand en verkrag en daarna drie dae lank gevange gehou.


Volgens 'n polisieverklaring het Tshidiso Mofokeng sy eksmeisie raakgeloop terwyl sy van ’n taverne af huis toe gestap het. Hy het haar daarna oorreed om saam met hom huis toe te gaan.


Volgens die getuienis het Tshidiso die slagoffer aangerand en haar herhaaldelik oor ’n tydperk van drie dae verkrag. Op die derde dag kon die slagoffer daarin slaag om deur ’n venster om hulp te roep. Sy is gered en na ’n plaaslike hospitaal geneem.


Mofokeng is tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis.


Ter illustrasie. FOTO: Grok
Ter illustrasie. FOTO: Grok

 
 
 

Comments


bottom of page