top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

’n Repokoersverhoging sal druk op staatsamptenare plaas

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 23
  • 1 min read

'n Verhoging in die repokoers sal druk plaas op staatsamptenare wat reeds finansieel sukkel. Dit is volgens die Staatsamptenarevereniging.


Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal Donderdag sy jongste besluit oor die repokoers aankondig. Ekonome verwag dat die bank ’n verhoging in die repokoers sal aankondig.


Die verwagting volg op die toename in inflasie verlede maand. Die vakbond se Claude Naiker sê die land se ekonomie het ’n gebalanseerde benadering nodig wat stabiliteit bevorder.


LUISTER HIER:


Claude Naiker

Claude Naiker. FOTO: PSA
Claude Naiker. FOTO: PSA

 
 
 

Comments


bottom of page