top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n SA ouerskap-toep kry internasionale erkenning

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Jul 13
1 min read

‘n Suid-Afrikaanse ouerskap-toepassing, Parent Sense, het internasionale erkenning ontvang nadat dit gekies is vir Georgetown Universiteit se Innovation Hub Fellowship in die Verenigde State.


Die toepassing, geskep deur arbeidsterapeut Meg Faure, bied persoonlike, bewysgebaseerde leiding oor babaslaap, voeding, gesondheid en ontwikkeling.


Die toepassing bevat ‘n KI-assistent wat spesifiek ontwerp is om saamgestelde ouerskapsondersteuning te bied.


Die Parent Sense- toep. FOTO: Parent Sense
Die Parent Sense- toep. FOTO: Parent Sense

 
 
 

Comments


bottom of page