top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Sannies-leerling is skielik oorlede

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 8
  • 1 min read

'n Graad 11-leerling aan die Hoërskool Sand du Plessis (Sannies) is skielik oorlede.


Netwerk24 berig volgens Mpumelelo Momani se familie is hy Maandagoggend oorlede en wag hulle nog op die uitslae van die nadoodse ondersoek.


Medelye van ander Bloemfonteinse skole stroom in vir Mpumi, soos hy bekend was, wat 'n talentvolle sokkerspeler en ’n passievolle jongman was.


Die waarnemende skoolhoof, Elzanri Hoffman, sê die skool dra sy geliefdes in hul gebede op.


Mpumelelo Momani. FOTO: Facebook
Mpumelelo Momani. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page