top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Staatsbeheerde petroleummaatskappy is aangekondig

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
1 min read

Suid-Afrika het ‘n nuwe staatsbeheerde petroleummaatskappy, genaamd die Suid-Afrikaanse Nasionale Petroleummaatskappy, bekendgestel. Die maatskappy is gevorm na die samesmelting van die Sentrale Energiefonds-filiale, iGas, PetroSA en die Strategiese Brandstoffonds. Business Tech berig die staatsentiteit beoog om ‘n sleutelspeler in die land se energiesektor te word. Daar sal ook van hulle verwag word om toesig te hou oor strategiese beplanning, koördinering en bestuur van die land se petroleumbronne.

 
 
 

Comments


bottom of page