top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Taai situasie ontvou op 'n Amerikaanse hoofweg

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 20
  • 1 min read

'n Gedeelte van 'n hoofweg in Kalifornië in die VSA is vir amper nege uur gesluit terwyl werkers stroop van die pad af moes skoonmaak.


UPI berig die California Highway Patrol sê 'n vragmotor het omgeslaan en honderde liters stroop op die pad gemors het.


Skoonmaakdienste het 'n absorberende materiaal probeer om die stroop te lig, maar dit was te taai. Daarna is water gebruik om die pad af te spuit.


Werkers moes stroop van die pad verwyder. FOTO: UPI
Werkers moes stroop van die pad verwyder. FOTO: UPI

 
 
 

Comments


bottom of page