top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

’n Taakspan is gestig om ‘n bilharzia uitbreking te hanteer

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2024
1 min read

‘n Provinsiale taakspan is in Limpopo gestig om die uitbrekings van bilharzia onder kinders te hanteer. Dit aangesien daar groot kommer in die provinsie heers oor die verspreiding van die parasitiese siekte, in die groter Tzaneen plaaslike munisiplaliteit. Bilharzia word veroorsaak deur ‘n parasitiese wurm wat in vars water in subtropiese en tropiese streke leef. Alhoewel bilharzia nie gewoonlik onmiddelik lewensgevaarlik is nie, is dit wel ‘n chroniese siekete wat die interne organe, insluitend die brein, longe en senuweestelsel, ernstig kan beskadig. Volgens die departement van gesondheid se woordvoerder, Thilivhali Muavha, ontvang geaffekteerde kinders tans behandeling.

 
 
 

Comments


bottom of page