'n Tropiese storm saai verwoesting in Viëtnam
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 28
- 1 min read
Drie mense is dood en 13 beseer in die tropiese storm Kajiki in Viëtnam.
Kajiki het Maandag as ‘n kragtige tifoon aan land geval, wat gevaarlike winde ontketen het en owerhede aangespoor het om duisende inwoners te ontruim terwyl dit deur die land se sentrale provinsies gewoed het.
CNN berig dat meer as 6 800 huise skade gely het en 28 000 hektaar rysvelde oorstroom is.





Comments