top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Vermiste jongman is in die tronk opgespoor

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Sep 30, 2025
  • 1 min read

‘n Vermiste 19-jarige wat die afgelope week gesoek is, is in die tronk gevind.


Polisiewoordvoerder Adjudant-offisier Mmako Mophiring, sê die 19-jarige Mpho Tsoeu van Bohlokong, Bethlehem, is verlede week deur sy familie as vermis aangemeld.


Volgens ‘n mediaverklaring van die polisie word hy aangekla van die besit van vermoedelike gesteelde eiendom.


Mpho Tsoeu. FOTO: Verskaf
Mpho Tsoeu. FOTO: Verskaf

 
 
 

Comments


bottom of page