top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Vermiste kleuter se liggaam is gevind

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 22, 2024
1 min read

Die liggaam van 'n kleuter wat vroeër die week in die Tshwane-omgewing vermis geraak het, is gevind. Die tweejarige seuntjie het laatmiddag in die omgewing van Elandsfontein, by ‘n rivier wat na die Hartbeespoortdam lei, vermis geraak. IOL berig olgens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se Hartebeespoortdam-stasiebevelvoerder, Arthur Crewe het die gesin glo die kind laaste in die veld in die omgewing van die riviergebied naby die dam sien speel. Hulle het glo bekommerd geraak toe hy nie huistoe gekom het nie. Die polisie het 'n geregtelike doodsondersoekdossier geopen.

 
 
 

Comments


bottom of page