top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Vermiste Vrystaatse kleuter is binne 24-uur opgespoor

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
1 min read

Te danke aan ‘n vinnige en gesamentlike polisiepoging is tweejarige Vrystaatse seuntjie binne 24 uur opgespoor nadat hy as vermis aangemeld is. Netwerk24 berig Baphiwe Itumeleng Mokonahatsi het glo van sy huis weggedwaal en die polisie in Harrismith het onmiddellik ‘n intensiewe soektog begin. Verskeie polisielede het ure lank gewerk om leidrade op te spoor. Die kleuter is by die Rainfall-dam sonder enige sigbare beserings gevind. Die polisie herinner ouers en voogde daaraan dat kinders se veiligheid en beskerming ‘n grontwetlike reg is, en dat kinderverwaarlosing strafregtelike gevolge inhou.  

 
 
 

Comments


bottom of page