top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Voorlopige hofbevel is bekom vir veiligheid by ‘n plaaslike steengroef

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Aug 3
  • 1 min read

Die Mangaung-metro het 'n voorlopige hofbevel bekom om mense by 'n privaat steengroef te beskerm waar herhaaldelike sterftes aangemeld is.


Volgens ‘n mediaverklaring verbied die hofbevel die eienaar om die steengroef te verkoop totdat alle sake wat met die sterftes verband hou, afgehandel is.


Die eienaar moet ook die terrein beveilig deur dit behoorlik te omhein om verdere lewensverlies te voorkom.


Volgens die metro het die eienaar vroeër versuim om aan munisipale kennisgewings te voldoen.


Die saak keer op 13 Augustus terug hof toe.


Ter illustrasie. FOTO: Weet
Ter illustrasie. FOTO: Weet

 
 
 

Comments


bottom of page