top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n Vrou is glo in die VS deur haar kêrel dood geskiet

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 hour ago
  • 1 min read

‘n Jong vrou is na bewering deur haar kêrel in Bohlokong in die Vrystaat doodgeskiet.


Die polisie sê die paartjie het Sondagmiddag by hul huis gestry voordat die vrou geskiet is en op die toneel gesterf het. Die kêrel het later ‘n skietwond opgedoen en is hospitaal toe geneem.


Die vuurwapen is vir forensiese ontleding gekonfiskeer, terwyl die motief onbekend bly. Die polisie ondersoek ‘n saak van moord.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page