top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Vrystaatse man kry 'n swaar vonnis vir die moord op sy eks-meisie

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 16, 2025
1 min read

Die hooggeregshof in die Vrystaat het ‘n 36-jarige man tot 23 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op sy eks-meisie.


Abel Khidi Stheiso en Mantja Liesbeth Skosana het op 1 Maart ‘n argument gehad. Tydens die argument het Stheiso ‘n mes gegryp en Skosana agt keer gesteek.


‘n Polisiewoordvoerder, sersant Palesa Thabana, sê Stheiso het homself dieselfde dag aan die polisie oorgegee.


LUISTER:



Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page