top of page

‘n Vrystaatse munisipaliteit staar klagtes van besoedeling in die gesig

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 11
  • 1 min read

Die DA het kriminele klagtes gelê teen die Vrystaatse Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit oor die beweerde besoedeling van die Vaalrivier met ongesuiwerde riool. Die party sê belangrike pompstasies is steeds buite werking, wat veroorsaak dat rou riool in die rivier en nabygeleë strome vloei, wat ernstige gesondheids- en omgewingsrisiko’s inhou. Die DA se kiesafdelinghoof by die munisipaliteit, Igor Scheurkogel, sê die party sal aan hou druk vir aanspreeklikheid om een van Suid-Afrika se belangrikste waterbronne te beskerm.

 
 
 

Comments


bottom of page