top of page

'n Vrystaatse sportsentrum se kontrakteur word afgedank

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Sep 30
  • 1 min read

Aangesien die bou van 'n nuwe binnenshuise sportsentrum in Smithfield in die Vrystaat stadige of geen prestasie toon nie, is die kontrak van die aangestelde kontrakteur beëindig.


Netwerk24 berig R7,6 miljoen is reeds aan die kontrakteur betaal, maar vordering aan die projek staan op net 13,5%.


Op ’n vraag oor of ’n haalbaarheidstudie oor die bou van die gerief uitgevoer is, het die LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, Zanele Sifuba, in die Vrystaatse wetgewer gesê die departement nie ’n behoefte daaraan gesien nie. Dit aangesien hulle reeds in 2016 in Parys ’n byna identiese projek suksesvol voltooi het.


Sy voeg by hoewel ’n volledige studie belangrik is vir hoërisiko-projekte, is dit nie altyd nodig wanneer die projek soortgelyk is aan voorheen voltooide projekte nie.


FOTO: Netwerk24
FOTO: Netwerk24

Comments


bottom of page